Tuisblad

‘N MOET HÊ VIR ELKE LOURENS

Hierdie boek is nie net die mees volledige geslagsregister van die Lourense in Suid-Afrika nie, dit is ook die verhaal van twee Lourens families uit Duitsland wat hulle aan die begin van die agtiende eeu aan die Kaap gevestig het en in die negentiende eeu oor die lengte en breedte van Suid-Afrika versprei het.

Die 427 bladsy boek is beskikbaar in A4 hardeband formaat.

This book is about the many Lourenses of South Africa. What are their origins? How are they related?  What are their family lines? Where did they live?  How did they spread out in South Africa, and elsewhere?  Until now, they have lacked a comprehensive, well researched book addressing these questions.  Readers will find many answers that have eluded them in the past in this immense work of love by Johan Lourens.

Professor Roy Martin Curvengen Lourens